Thursday, 29 November 2012

Wen vir jouself 'n Retro Kersgeskenk! Win yourself a Retro Christmas present!

A lovely box full of goodies, just before Christmas!

'n Heerlike box vol goeters, net voor Kersfees!

 

1 Le Creuset retro tea-pot!

1 ProePretville cookbook!

1 Pretville CD!

How to enter?  Hoe om in te skryf?  .....PAGE DOWN!  SIEN ONDER!



e-mail my sommer - of:

At the bottom of this post is a "comment" box! Enter your e-mail address and a short story of what you plan to do this Christmas.

Competition closes 6 Nov - JUST ONE WEEK!

Onder die inskrywing is 'n "comment" box - Skryf 'n kort storie oor wat jy die Kersfees beplan en jou e-pos adres.

Kompetisie sluit 6 Nov - NET EEN WEEK!


7 comments:

  1. carmenpool@gmail.com
    I plan on doing as little as possible over Christmas whilst spending time with my family and friends. Ok maybe a glass of wine won't hurt?
    :)

    ReplyDelete
    Replies
    1. Well... seeing that you are my daughter.. and to be fair.. i don't think you can win? But I love you anyway!

      Delete
  2. A trip to Mozambique with family and friends. Sand between my toes, ocean breeze on my face the laughter of kids playing in the waves..... Heavenly!

    ReplyDelete
    Replies
    1. ÄND WE HAVE A WINNER! CONGRATULATIONS! Your prize is in the post!

      Delete
  3. Na 'n besige jaar beplan ek my man om weg te breek Suidkus toe vir Kersfees, waar ons kan rustig raak en weer mens word. MAAR voordat ons gaan, gaan ek weer 'n draai by Pretville maak en vir my man en dogter Pretville ~ die fliek, in Pretville wys. As ek kon, sou ek graag 'n permanente inwoner van Pretville wou wees... :). Die resepteboek is op my wens-lys vir Kersfees, want ek het myself bederf met die vrolike klankbaan, wat die pad see toe baie korter gaan maak! Ek sien uit na 'n "Prettige" Kersfees! ... en toe mis ek die sperdatum :) Nietemin hoop julle het 'n wonderlike Kersfees in Pretville.

    ReplyDelete
  4. Stuur jou adres - ek pos vir jou 'n Pretville persentjie - net omdat jy nogsteeds 'n briefie skryf selfs al het jy die sperdatum gemis. Sommer vir die pret! (:

    Jou vakansie klink heerlik! Hoop jy gaan dit geniet en rus... (watter ma kry daai luxury?)

    Veilig ry!

    ReplyDelete
  5. Ons het nie baie geld nie. Is gewoonlik ek my man en ons twee kinders saam. Dek die tafel met kers maak my menu. Bedien hulle. Ons geniet dit. En is vir ons baie spesiaal om dit saam ons Koning te geniet.

    ReplyDelete