Saturday 13 October 2012

Kompetiesie wenk!

Dis nie elke dag 'n ekstra spesiale dag nie.. vandag is so een vir my!  Ek verjaar! En net daarom gee ek 'n ekstra wenk:


Die eerste prentjie is een van hul gunsteling soetgoeters... Ek bring die resep terug na die 24st Okt en sal hom verseker plaas.

Ek gaan links stuur met baie meer wenke in die volgende paar dae.. HOU DOP! ((:

Die volgende prentjie is net nog 'n dorp in die land. Mooi ne?

4 comments:

  1. Hoe kan ons inskryf vir die RAAI RAAI RIEPA kompetisie? Ek ken die antwoord!!!! :-)

    ReplyDelete
    Replies
    1. Sommer presies hier! Onthou net om jou e-pos adres te los!

      Delete
  2. Slovenia ceriska@vodamail.co.za

    ReplyDelete
  3. dewaldkok@yahoo.com

    ReplyDelete