Dis darm maar lekkerder as ‘n pil!
Die (RDA)
beveel aan ‘n daaglikse dosis vir volwasse mans van 90mg en volwasse
vrouens 75mg.
En raai, lemoene is toe nie nommer 1 op die lys nie!
Guava
½ k bevat 188mg vit C en is maar 56 kal.
Rooi Soetrissie
½ k bevat 142mg
Vit C en…. “drumroll” 20 kal. ! (:
En sou jy hom gaar maak bevat dieselfde ½ k 116mg Vit C.
Kiwi
1 Medium vrug = 70mg Vit C en is 46 kal.
Lemoen
1 Medium lemoen = 70mg Vit C en is 62 kal.
Sap = ¾ k bevat 61-93mg Vit C, en is 79 – 84 kal.
Groen Soetrissie
½ k = 60mg Vit C en is maar 15 kal. Dieselfde ½ koppie gaar
= 51mg Vit C.
Pomelo sap
¾ k = 50 – 70mg Vit C en 71 – 86 kal.
Aarbeie
½ k = 49mg Vit C en is maar 27 kal. Aarbeie is ook gepak met
goeie vesel en antioxidante! Goeie
goed.
Brusselse Spruite
Hier is nou vir jou ‘n “super-food”. Gepak met 48g Vit C,
300ug Vit K en net 28 kal.
Ek sny hulle net in die helfte en braai met uie in 'n spuitsel olyfolie vir 'n paar min. Voeg so knippie of 2 sout by. Dis darm maar lekker! OF, sny hulle in kwarte in 'n slaai - proe nes 'n krakerige groen groente. HEERLIK.
Spanspek
¼ medium spanspek = 47mg Vit C en is 51 kal.
Foto's en inligting: http://shine.yahoo.com/shine-food/top-10-sources-vitamin-c-including-3-foods-004700935.html;_ylt=A2KLOzLEpW1QCl0A95yaxAt.
No comments:
Post a Comment